Distributed Computing: Principles and Applications
Description
Condition - Very Good
The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.
Eclogae: Hierdie publikasie is die eerste Afrikaanse prosavertaling van Vergilius (10--19 vC) se Bucolica. Die werk staan ook bekend as Eclogae. Met hierdie bundel het Vergilius Rome se eerste digter van bukoliese po?sie geword. Georgica, wat 'boerderyaangeleenthede' beteken, het in 29 vC verskyn, 'n tyd toe die landbou weens langdurige oorlogvoering 'n laagtepunt bereik het. Octavianus het die hulp van die Romeinse digters ingeroep. Hoewel die Georgica didaktiese po?sie is en oor o?nskynlik prosa?ese onderwerpe soos akkerbou, boomkwekery en wynbou, perde- en veeteelt, en byeboerdery handel, omskep Vergilius dit in po?sie wat die toets van tweeduisend jaar deurstaan het.
Shipping & Delivery
Your order is shipped from the USA and delivered to your door in South Africa in 10–20 working days. All items are fully tracked.
Returns & Exchanges
We offer a 30-day return window. If something isn't right, contact our support team and we'll make it right.