Please be aware orders placed now may not arrive in time for Christmas, please check delivery times.
Condition: USED (All books are in used condition)
Condition - Very Good The item shows wear from consistent use, but it remains in good condition and functions properly. Item may arrive with damaged packaging or be repackaged. It may be marked, have identifying markings on it, or have minor cosmetic damage. It may also be missing some parts/accessories or bundled items.
KREET van die Bloedbevlektes (Afrikaans Edition)
KREET van die bloedbevlektes is 'n praktiese handboek vir geestelike oorwinning, wat volg op die Suid-Afrikaanse topverkoper, Bloedoffer. Adele Neveling het die land se bekendste ex geword toe sy tydens 'n sataniese ritueel 'n kind wou offer, maar Jesus Christus van aangesig tot aangesig ontmoet het. Ná 20 jaar in satanisme en 19 jaar in Christus, vertel Adele van die geestelike wêreld, van wapens en verhoudings. Sy verstaan dat die fight real is. Daarom daag sy jou uit om klaar te speel met dooie godsdiens en om Christus toe te laat om Hom in elke area van jou lewe te manifesteer.