Openbaring ontsluit (eBoek): n Verrassende perspektief op die laaste boek in die Bybel (Afrikaans Edition)
Not Available / Digital Item
Condition: USED (All books are in used condition)
Condition - Very Good The item shows wear from consistent use, but it remains in good condition and functions properly. Item may arrive with damaged packaging or be repackaged. It may be marked, have identifying markings on it, or have minor cosmetic damage. It may also be missing some parts/accessories or bundled items.
Openbaring ontsluit (eBoek): n Verrassende perspektief op die laaste boek in die Bybel (Afrikaans Edition)
Hoeveel mense het al Openbaring gelees en álles verstaan? Tog sê Riekert Botha Openbaring kán verstaan word. Die sleutel lê in een spesifieke vraag: "Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf was?" Riekert kyk in OPENBARING ONTSLUIT na die volgende aspekte wat vorm gee aan hierdie Bybelboek: • Wie was die oorspronklike ontvangers van die boodskap? • Wat was die omstandighede waarin hulle geleef het? • Watter spesiale behoeftes of sake het moontlik aanleiding gegee tot die skrywe van die boek? • Wat was God se boodskap aan daardie mense in daardie tydvak en spesiale omstandighede? Riekert bespreek dan die boodskap aan die sewe gemeentes en die sewe visioene in Openbaring teen hierdie agtergrond. OPENBARING ONTSLUIT bied ’n verrassende, vars perspektief op die laaste boek in die Bybel. Dit is ideaal vir elkeen wat ’n verstaanbare uitleg van Openbaring wil hê.