Not Available / Digital Item
Condition: USED (All books are in used condition)
Condition - Very Good The item shows wear from consistent use, but it remains in good condition and functions properly. Item may arrive with damaged packaging or be repackaged. It may be marked, have identifying markings on it, or have minor cosmetic damage. It may also be missing some parts/accessories or bundled items.
Saartjie se verjaardag (#19) (Afrikaans Edition)
’n Dogtertjie met polio, Clara, kuier op Lynnekom. Sy het soveel karakter en gees dat sy almal betower en gou kruip sy diep in Saartjie-hulle se harte. Clara se suster, Carolina, is Clara se held en sal enigiets doen om haar te help – selfs al beteken dit dat sy ’n belowende musiekloopbaan moet prysgee sodat hulle ouers Clara se mediese onkostes kan bekostig. Saartjie en Carolina moet mekaar die stryd aansê by die jaarlikse kunswedstryd. Carolina moet wen, anders verloor sy die geld wat sy by haar oom geërf het om met haar musieklesse voort te gaan – maar sal sy die briljante Saartjie kan uitstof met haar klavierspel? Op die vooraand van Saartjie se sestiende verjaarsdag verrig sy uiteindelik ’n daad van welwillendheid wat Lynnekom nog lank aan die praat gaan hê.