Die Blonde Lugwaardin (Afrikaans Edition)

Die Blonde Lugwaardin (Afrikaans Edition)

Product ID: B06WVGS7GW Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Die Blonde Lugwaardin (Afrikaans Edition)

Toe Pieter De Jager se verloofde hom met sy beste vriend verneuk het, het hy homself belowe dat hy nooit weer met vroumense deurmekaar sal raak nie. Maar dit was voor hy vir Linda, die blonde lugwaardin, ontmoet het.

Linda het sy verlede geken en sy het van die begin af geweet dat hy ‘n harde neut sal wees om te kraak, maar sy het haarself voorgeneem dat sy hom hare gaan maak al is dit die laaste ding wat sy doen!

Van die begin af dryf Pieter ‘n sware stryd in sy gedagtes oor hierdie baie mooi meisie wat in hom belangstel. Sy hart sê hy verdien ‘n tweede kans, maar sy verstand waarsku hom dat hy weer gaan seerkry en dat verhoudings met die teenoorgestelde geslag ten alle koste vermy moet word.

Net toe dit lyk of sy hom in haar greep het, besluit Pieter uit die bloute uit dat hy tyd nodig het om te besluit of ‘n verhouding met haar kan werk. Vir Linda was dit ‘n geweldige terugslag.

Gaan Linda haar prins op die wit perd terugkry? Lees en vind uit!

Technical Specifications

Country
USA
Author
Nico Visagie
Binding
Kindle Edition
EISBN
9780620748841
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
0
Label
Plat Aarde Uitgewers
Manufacturer
Plat Aarde Uitgewers
NumberOfPages
229
PublicationDate
2017-02-19
Publisher
Plat Aarde Uitgewers
ReleaseDate
2017-02-19
Studio
Plat Aarde Uitgewers