Die Griek se dilemma (Modern) (Afrikaans Edition)
Product Description
Condition - Very Good
The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.
Die Griek se dilemma (Modern) (Afrikaans Edition)
Die manjifieke Griek trou ter wille van sy erfgenaam . . .
Christian Markos het Athene se strate vir die wêreld se bekendste raadskamers verruil. Oplaas, met soveel skatte dat hy alles kan kry wat sy hart begeer, is daar een weelde-artikel wat hy nie kan koop nie: verruklike, sensuele Alessandra Mondelli.
Sy boesemvriend se suster is streng verbode . . . tot hulle ongeoorloofde aangetrokkenheid die oorhand kry – en Alessandra swanger agterbly!
Ná ’n jeugdige flater het Alessandra al ’n slag onder openbare kritiek deurgeloop. Christian se eerbare huweliksaanbod bied beskerming aan haar en die baba, op voorwaarde dat sy alle gedagtes aan liefde opsy skuif.
Met een probleem: Hulle “oneerbare†hunkering na mekaar bedreig die gerieflike ooreenkoms.



