Ena Murray Keur 2 (Afrikaans Edition)
Product Description
Condition - Very Good
The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.
Ena Murray Keur 2 (Afrikaans Edition)
In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as ’n paar geheime van die Polinesiërs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom – al eis die aku-aku ’n gru-offer . . .
In Reënboog van koraal sou Estelle nooit kon droom dat, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, dié paradys ook ’n slang het nie.
En in Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op ’n luukse-passasiersboot na Tahiti – maar die liefde het vreemde weë . . .


