Lente in 'n bottel (Afrikaans Edition)
Product Description
Condition - Very Good
The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.
Lente in 'n bottel (Afrikaans Edition)
Jordaan het op die vrou geskree toe sy ’n bottel in die rivier werp wat hom en sy kano rakelings mis. In die bottel het hy haar wenslys gekry van dit wat sy in die lewe begeer. En kort daarna kruis hul paaie op die plaas Vredehoek waar sy, Lente Pretorius, instem om hom met die restourasie van sy huis te help. Sy ontdek die joernale van Helena, ʼn vorige inwoner van Vredehoek, in die studeerkamer en raak meegevoer deur haar bittersoetverhaal.
Lente raak verlief op Jordaan, maar sy glo sy is te vaal vir so ʼn sjarmante man. Tot haar verstomming vra hy haar om te trou en sy stem in, maar besef gou haar huwelik gaan dalk bloot ʼn liefdelose verbintenis bly.



