Om Amelie se tafel (Afrikaans Edition)

Om Amelie se tafel (Afrikaans Edition)

Product ID: B00NGQ8BDI Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Om Amelie se tafel (Afrikaans Edition)

Amelie doen nie groepwerk nie. Sy doen nie motorbestuur nie, en sy doen ook nie mans wat vir haar lelies of juweliersware aandra nie. Ja, sy’t ’n bietjie bagasie – en wie het nogal nie?
Maar wanneer spanbou-spesialis en bedryfsielkundige Chris op die prentjie verskyn, en boonop veroorsaak dat Amelie ’n ver ent pad moet ry om sowaar in simpel groepies te gaan rondfoeter, word haar wêreld omgekeer. Die man sukkel met haar en weet nét watter knoppies om te druk. Wanneer sy Chris leer ken en besef hy’t ’n groot, luide familie – presies die soort wat sy so graag om ’n gesellige etenstafel in haar eie tuin sou wil sien, die soort waaroor sy droom sedert haar ouers se ontydige dood – is haar kop aan die draai. Dit verg allerlei ompaaie, en harde werk van Chris se kant, om deur Amelie se bagasieknope te sny. Sal sy haar dinge kan laat staan en die familie wen waarna sy so smag? En dít voor Chris besluit sy’s net té veel moeite?

Technical Specifications

Country
USA
Author
Elsa Winckler
Binding
Kindle Edition
Edition
1
EISBN
9780624070207
Format
Kindle eBook
Label
Satyn
Manufacturer
Satyn
NumberOfPages
163
PublicationDate
2014-08-30
Publisher
Satyn
ReleaseDate
2014-09-20
Studio
Satyn