Roekelose Harte (Afrikaans Edition)

Roekelose Harte (Afrikaans Edition)

Product ID: B00S4M8A12 Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Roekelose Harte (Afrikaans Edition)

'n Passievolle dokter en 'n misterieuse kunstenaar se paaie kruis onverwags op die kusdorp Liedjiesbaai. Wie wil vrede maak met die verlede? Wie is die jaloerse minnaar wat op die toneel verskyn? En wie het die roekelose hart?

Roekelose Harte is 'n heerlike romanse met humoristiese oomblikke, diep emosie en tere liefde.

As jy hou van skrywers soos Chanette Paul en Kristel Loots, sal jy Roekelose Harte geniet.



Uittreksel:

“Ek kan nie met klei werk nie,” keer Adéle.

Sjuut beduie hy vir haar en plaas ’n homp gebreide klei voor haar op die wiel. “Ek sal jou wys.”

Hy doop sy hand in ’n bakkie water en bedruip die klei dat dit in blink strome teen sy vingers afloop, van sy gepunte vingers afdrup. “Gee my jou hande,” sê hy.

Sy huiwer, maar dan sit sy haar hande in syne, laat sy hom toe om hulle na die klei te bring. Die wiel begin tol toe Lance ’n pedaal trap. Nog ’n bietjie water en dan stoot hy haar hande teen die klei vas.

Om hulle spoel die musiek.

Adéle se hartklop versnel. Haar kop is ’n heerlik verdwaalde waas. Sy hou haar oë op die klei, op hulle hande óm die klei. Haar fyn hande, sy sterk hande ...

Technical Specifications

Country
USA
Author
Marilinda Murray
Binding
Kindle Edition
Edition
1
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
Iets lekker om te lees-uitgewers
Manufacturer
Iets lekker om te lees-uitgewers
NumberOfPages
91
PublicationDate
2015-01-11
Publisher
Iets lekker om te lees-uitgewers
ReleaseDate
2015-01-11
Studio
Iets lekker om te lees-uitgewers