Not Available / Digital Item
Condition: USED (All books are in used condition)
Condition - Very Good The item shows wear from consistent use, but it remains in good condition and functions properly. Item may arrive with damaged packaging or be repackaged. It may be marked, have identifying markings on it, or have minor cosmetic damage. It may also be missing some parts/accessories or bundled items.
Saartjie se dagboek (#17) (Afrikaans Edition)
Saartjie het ekstra geld nodig en besluit sy en haar vriendinne moet hul eie tydskrif begin. Sy beplan om sommer self die meeste van die skryfwerk doen, want sy kry mos gewoonlik omtrent volpunte vir haar opstelle. Die rabbedoe se boetie skop ’n rugbybal by ’n kwaai oom se erf in en sy moet dit gaan haal voor die oubaas die bal in repies opsny. Sy ontmoet twee oumense wat met ’n hartseer geheim saamlewe en besluit op die daad sy gaan iets doen om hulle te help. Intussen moet sy egter ook nog kophou wanneer twee seuns gelyktydig beenaf op haar raak! Saans voordat sy gaan slaap, skryf ons heldin in haar nuwe dagboek oor wat alles gedurende die dag met haar gebeur het. Hierdie gewoonte help haar uiteindelik om groot geluk in ander se lewens te bring.