'n Stukkie perfeksie (Afrikaans Edition)

'n Stukkie perfeksie (Afrikaans Edition)

Product ID: B01JS63QKC Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

'n Stukkie perfeksie (Afrikaans Edition)

Mari en Frikkie is die ideale paartjie – net jammer hulle is bloot vriende. Alex, die nuwe dokter op die dorp, is volgens Mari die ideale maat vir haar vriendin Erna, want sy wat Mari is, het haar les geleer met mooi mans. Hulle is almal onbetroubaar en hul motiewe bitterlik verdag.



Boonop wurm Alex hom oral in waar sy hom nie wil hê nie, en sy moet haar hart streng vermaan en keer op keer daaraan herinner dat hy nie haar soort is nie. Hoegenaamd nie.

Haar vriendskap met Frikkie begin skade ly weens haar stiksienigheid, maar wanneer haar oë uiteindelik oopgaan, besluit sy dat onaangename insidente uit die verlede beslis nie haar toekoms gaan bepaal nie.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Susan Olivier
Binding
Kindle Edition
EISBN
9780799380224
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
LAPA Uitgewers
Manufacturer
LAPA Uitgewers
NumberOfPages
130
PublicationDate
2016-08-04
Publisher
LAPA Uitgewers
ReleaseDate
2016-08-04
Studio
LAPA Uitgewers