Altyd somer (Afrikaans Edition)

Altyd somer (Afrikaans Edition)

Product ID: B01F8XTZ0E Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Altyd somer (Afrikaans Edition)

Philna ontmoet die ongelooflik aantreklike Ricardo by ’n bonsaiwerksessie, en hy laat haar hart dadelik kaperjolle uithaal. Maar sy is veel jonger as hy, Protestants en Suid-Afrikaans, en hy is wêreldwys, Italiaans en boonop Rooms-Katoliek. Van enigiets buiten ’n vakansieromanse is daar dus geen sprake nie.



Toe sy en haar oupa in Italië gaan kuier, ontmoet sy die wulpse Sylvana, wat glo sý en Ricardo gaan trou. Dis egter vir Philna wat Ricardo soos ’n prinses behandel, en sy optrede laat haar glo hy het haar ook lief, of verbeel sy haar? Hy het immers niks van liefde gepraat nie.



Hoe sy sonder Ricardo sal oorleef, weet sy nie, maar het sy regtig ’n keuse?

Technical Specifications

Country
USA
Author
Annetjie van Tonder
Binding
Kindle Edition
EISBN
9780799379273
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
LAPA Uitgewers
Manufacturer
LAPA Uitgewers
NumberOfPages
129
PublicationDate
2016-05-05
Publisher
LAPA Uitgewers
ReleaseDate
2016-05-05
Studio
LAPA Uitgewers