Moedswillige vreemdeling (Afrikaans Edition)
Product Description
Condition - Very Good
The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.
Moedswillige vreemdeling (Afrikaans Edition)
Christa koop die helfte van ’n strandoord met die idee om die ander deel ook aan te skaf, maar Derek spring haar voor en dis daar waar die vonke begin spat. Christa dra nog hope bagasie uit die verlede saam en wantrou elke man wat sy teëkom, ook vir Derek.
Selfs toe sy besef sy voel meer as net vriendskap vir hom en dit lyk asof sy hart ook vir haar klop, is sy bang om weer te waag en stoot sy hom weg. Derek se eksverloofde verskyn boonop ook op die toneel om hom weer op te eis.
Gelukkig is Brendon daar vir Christa, maar haar hart bly na Derek hunker …





