BRUID VIR DIE PERDEBOER (Afrikaans Edition)

BRUID VIR DIE PERDEBOER (Afrikaans Edition)

Product ID: B01MU0NSL4 Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

BRUID VIR DIE PERDEBOER (Afrikaans Edition)

As hy sy planne suksesvol wil deurvoer om sy mees gehate vyand te vernietig, het Armand Wentzel 'n vrou nodig - enige vrou - 'n Advertensie in 'n tydskrif sorg daarvoor. Die hardkoppige rykmansdogter, Susan Malherbe, wou niks te doen gehad het met die huwelik wat haar pa vir haar in die oog gehad het nie. Sy besluit om in die plek van haar suster oor die grense na die woestynagtige Suidwes Afrika te verdwyn en die vrou te word van die geharde perdeboer,Armand Wentzel.Hoewel die liggelowige stadsmeisie heeltemal geskik is vir die doel, word hulle redes waarom hulle mekaar wil gebruik gekompliseer deur hulle hartstogtelike drifte vir mekaar. Die pragtige Susan was nie veronderstel om so bekoorlik en verleidelik te wees nie. Leuens en 'n tweelingbroer vernietig hulle byna albei.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Frieda Coetzee
Binding
Kindle Edition
Edition
1
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
NumberOfPages
185
PublicationDate
2016-12-13
ReleaseDate
2016-12-13