Not Available / Digital Item
Condition: USED (All books are in used condition)
Condition - Very Good The item shows wear from consistent use, but it remains in good condition and functions properly. Item may arrive with damaged packaging or be repackaged. It may be marked, have identifying markings on it, or have minor cosmetic damage. It may also be missing some parts/accessories or bundled items.
Ena Murray Omnibus 26 (Afrikaans Edition)
In Skaduwees van gister beleef matrone Anmar Cloete ’n krisis wanneer die nuwe superintendent maatreëls instel wat haar pos letterlik oornag oorbodig maak. Boonop word daar ’n nuwe dokter – Clive Coertze, haar gewese verloofde! – aangestel.In Die geleende bruid gaan Charmain na die indrukwekkende landgoed van haar verdwene man, Arnold, net om daar gekonfronteer te word met die feit dat hy pas aan sy jeugvriendin verloof geraak het! En boonop stel Arnold se broer vir Charmaine aan gaste voor as sy vrou, terwyl Arnold self maak of hy haar glad nie ken nie!En in Bruid van die Heerengracht verskyn daar aan die Kaap twee here wat albei daarop aanspraak maak om die enigste ergenaam van die skatryk gestorwe graaf De Brecy te wees. Anne Mie Tredoux verloor haar hart aan Egmont, die man wat volgens alle aanduidings die indringer is...