Omnibus 1 (Afrikaans Edition)

Omnibus 1 (Afrikaans Edition)

Product ID: B073YXMTK1 Condition: USED (All books in used condition)

Sold Out

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Omnibus 1 (Afrikaans Edition)

Al drie hierdie liefdesverhale is ook as afsonderlike publikasies op Amazon beskikbaar.
LIEFDE AGTER MASKERS: In haar soeke na geluk, besef Adri dat die Jonker-miljoene soos ʼn berg tussen haar en Willem se trots staan. Sy roep haar broer, Christiaan, se hulp in en so beland die twee op Shonalanga – beide soekend na ware liefde en geluk wat nie op die materiële gebou is nie.
LUGLEEGTE: Drie jaar na Tritia se spoorlose verdwyning, kontak ʼn hospitaal haar ouers. Vir Tritia is die drie jaar egter uitgewis deur geheueverlies. Die pad na heling en onthou is pynlik, maar vou tog stadig oop en dit word ʼn verhaal van hoop en nuwe lewe.
STORMBAAI: Die dood van hulle kleuter, verander Tinus en Anette se lewens opherroeplik. Gebroke onder die las van skuld, verwyte en die ondraaglike stilte, skei hulle paaie in ʼn poging om heel te word. Op Stormbaai vind Anette berusting en leer sy om weer opnuut lief te hê

Technical Specifications

Country
USA
Binding
Kindle Edition
IsAdultProduct
ReleaseDate
2017-07-15T18:51:26.000Z