Lizamore se nuwe baas (Afrikaans Edition)

Lizamore se nuwe baas (Afrikaans Edition)

Product ID: B014WU2L8M Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Lizamore se nuwe baas (Afrikaans Edition)

Asof die plaas in die Vrystaat wat Estie Malan onverwags en onwillig erf nie genoeg is nie, moet sy haar onuitstaanbare nuwe buurman verduur. Melt Naude is arrogant, en tog, sy kan hom nie weerstaan nie. Hy laat haar smelt, maar daarteen veg sy.

Sy sal haar nie deur ʼn inmengerige buurman laat hiet en gebied nie. Nog minder terwyl ʼn ander vrou aan hom hang. Maar alles is nie pluis nie. Die poging om by haar huis in te breek, verwar haar. Soek iemand iets? Haar tante was eksentriek, die voorwaardes vir die erfporsie vreemd. Maar tante Estella het duidelik haar planne agtermekaar gehad... en vir ʼn nog groter verrassing gesorg.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Ina Bergh
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2015-09-03T15:31:30.000Z
Format
Kindle eBook