Pauline Vind Geluk (Afrikaans Edition)

Pauline Vind Geluk (Afrikaans Edition)

Product ID: B01506KV16 Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Pauline Vind Geluk (Afrikaans Edition)

Wessel Bruwer verbreek sy verhouding met sy liefde, Mandie, toe sy nie met hom wil trou nie en sy 'n oop verhouding wil hê. Hy verhuis terug na Suid-Afrika en werk as vlieënier by Meyer Industries in George.
Pauline Niemand Marx, die suksesvolle eiendomsagent se lewe kom tot stilstand toe haar man haar los vir 'n jong kind. Haar hart is gebreek.
Na 'n suksesvolle noodlanding, wat sy vanuit haar vriendin se kantoor aanskou het, ontmoet Pauline vir Wessel en daar is onmiddellik 'n vonk tussen die twee. Wessel slaan haar voete onder haar uit en hulle weet vroeg hulle wil mekaar hê, ongeag die ouderdomsverskil. Wessel vra haar om met hom te trou en hulle raak verloof.
Net daarna loop alles skeef. Pauline gee hom die trekpas. Wessel verloor sy werk en word gearresteer. Pauline ontdek dat sy swanger is...

Die elektroniese weergawe van hierdie boek is interaktief, waar u as leser met die kies van 'n skakel kan kies tussen die romantiese weergawe, waarin seks nie in detail beskryf word nie, of die erotiese weergawe, waar seks in detail beskryf word, sonder om vuil of vulgêr te wees. Die gedrukte weergawe is die erotiese weergawe.

Technical Specifications

Country
USA
Binding
Kindle Edition
EISBN
9780620677950
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
Karin Publikasies
Manufacturer
Karin Publikasies
NumberOfPages
558
PublicationDate
2015-09-05
Publisher
Karin Publikasies
ReleaseDate
2015-09-05
Studio
Karin Publikasies