Rika du Plessis Omnibus 15 (Afrikaans Edition)

Rika du Plessis Omnibus 15 (Afrikaans Edition)

Product ID: B00HW7B3KU Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Rika du Plessis Omnibus 15 (Afrikaans Edition)

Let asb. Op dat hierdie verhale ook in enkeltitels by Amazon aangebied word.

Toe dokter Leo Tredoux haar in die steek laat en spoorloos verdwyn, skulp die sagte suster Irina Weideman heeltemal toe.
Vyf jaar later raak sy dolverlief, maar toe ontmoet sy ‘n man wat op ‘n druppel water na Leo lyk – net met ‘n ander naam en ‘n vrou en ‘n kind…

Karlien ly aan geheueverlies en haar gesig is erg vermink na ‘n tragiese motorongeluk. Sy ondergaan talle plastiese chirurgie sodat haar gesig heeltemal verander. Sy ontmoet die aantreklike dokter Nolan Potgieter, en daar is dadelik ‘n vonk tussen hulle twee. Toe herwin Karlien met ‘n skok haar geheue, en alles in verband met die ongeluk is skielik helder duidelik. Die ongeluk waarin sy vermink was, en Nolan se aanstaande dood is… en sy was agter die stuurwiel…


Lourens dink Jenna is ‘n onbekwame mannetjiesmeisiekind, en sy beskou hom as arrogant en vermetel. Sy het haar voorgeneem om nooit weer te swig voor ‘n aantreklike man nie. Maar natuurlik laat die liefde hom nie voorskryf nie…
Yolandi se man, Burt, mishandel haar wreed toe sy nie vir hom kan kinders gee nie. Sy vlug en gaan kruip in eenvoud weg. Die mishandeling het gesorg vir ‘n digte kors om haar hart om nie weer iemand daar toe te laat nie. Toe stap Wessel haar lewe binne met oplossings vir haar probleme selfs al weet hy sy kan hom niks bied nie. Tog is die liefde enig in sy soort, en dring deur waar ander dinge nie kan nie. Die besef daarvan kom egter te laat, want ‘n monster met die naam Roanda verongeluk die enigste kans wat Yolandi kan hê in liefde en geluk.


Technical Specifications

Country
USA
Author
Rika du Plessis
Binding
Kindle Edition
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
H. Cloete
Manufacturer
H. Cloete
NumberOfPages
385
PublicationDate
2014-01-15
Publisher
H. Cloete
ReleaseDate
2014-01-15
Studio
H. Cloete