Sarah du Pisanie Omnibus 9 (Afrikaans Edition)

Sarah du Pisanie Omnibus 9 (Afrikaans Edition)

Product ID: B00JQFZUCI Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Sarah du Pisanie Omnibus 9 (Afrikaans Edition)

Katrientjie is ’n opwindende verhaal van ’n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur ’n bende rowers ontvoer word.
Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in die kasteel in Duitsland gaan bly.

In Die kralebruid word Isa deur die Ouni-stam op ’n eiland grootgemaak en aan ’n ontdekkingsreisiger gegee in ruil vir krale. Hy besef nie hy is volgens tradisie nou met haar getroud nie en sy verstaan nie hoekom hy afsydig is teenoor haar nie. Boonop lyk dit of hy in die beeldskone Belinda belangstel . . .

Technical Specifications

Country
USA
Author
Sarah du Pisanie
Binding
Kindle Edition
Edition
1
EISBN
9780624068143
Format
Kindle eBook
Label
Jasmyn
Manufacturer
Jasmyn
NumberOfPages
496
PublicationDate
2014-04-01
Publisher
Jasmyn
ReleaseDate
2014-04-30
Studio
Jasmyn