Afrikaanse Skrywers Omnibus 7 (Afrikaans Edition)

Afrikaanse Skrywers Omnibus 7 (Afrikaans Edition)

Product ID: B01054FDI4 Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Afrikaanse Skrywers Omnibus 7 (Afrikaans Edition)

4 komiese liefdesverhale:
Beenaf op 'n bussie – Adele Reynders
Toe steel hulle sowaar Danika Mouton se geliefde vyftienjaaroue kar die oggend waarop sy daarmee moet terugry Tzaneen toe. Het die noodlot dit so beskik dat sy 'n nuwe liefde moet leer ken? Of wag daar 'n ontnugtering op haar?
Turksvye in sy Boesem – Annico van Vuuren
Wanneer die 43jarige wewenaar Jan Smit se studenteseun 'n meisie van die stad plaas toe bring, neem hy aan dat hulle romanties bymekaar betrokke is ...
Vir elke man ... is daar 'n heksie – Jurie Mentz
Peertjie Deysel is grootgemaak met die wete – iemand wat disrespekvol teenoor 'n vrou optree, verdien niks minder as die dood nie. Al is daardie vrou 'n heks.
Uilskuiken se vuurvreter – Zelda van der Mescht
Piet is Uilskuiken se baas, en sy is 'n vrou al dra sy haar oupa se name. Op 'n dag broei daar ernstige onheil op die plaas uit en Piet besef dat sy die regte ding sal moet doen ... al is dit om haar nuwe liefde te verraai.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Renza Publikasies
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2015-06-20T23:01:19.000Z
Format
Kindle eBook