Huweliksklokkies op Jakkalswater (Afrikaans Edition)

Huweliksklokkies op Jakkalswater (Afrikaans Edition)

Product ID: B00W4VK0G2 Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Huweliksklokkies op Jakkalswater (Afrikaans Edition)

Vroeg in die dertigerjare van die vorige eeu is Faan en Ben sekerlik die hubaarste identiese tweeling in die ou Suidwes. Maar dit is blykbaar net hulle skoonsusters wat daarvan bewus is en hulle so gou en so goed as moontlik getroud wil kry.

Eers moet Ben hom teen hierdie aanslae verweer toe Karlien op die toneel verskyn. En dit terwyl Karlien eintlik net ’n verlore kleindogter is wat in hierdie omgewing kom soek het na die oupa wat sy nooit geken het nie. Al wat vir Ben nogal hinderlik is, is die Duitser wat op haar spoor is.

Teen die tyd dat Ben en Karlien se sake uitgesorteer is, het Hanna reeds op ’n naburige plaas ingetrek, haar erfplaas. As sy nie haar eiendom teen haar listige stiefbroer moet verdedig nie, is dit teen die mans in die omgewing se mening dat ’n vrou haar eers moet bewys voor sy kan boer. Tot Faan op die toneel verskyn ...

Sarah du Pisanie is reeds dekades lank ’n geliefde en bekende naam op Afrikaanslesers se boekrakke. Sy woon op Olifantshoek in die Kalahari en die land en sy verhale is steeds in haar bloed.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
LAPA Uitgewers
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2015-04-14T05:32:06.000Z
Format
Kindle eBook