Sarah du Pisanie Omnibus 11 (Afrikaans Edition)

Sarah du Pisanie Omnibus 11 (Afrikaans Edition)

Product ID: B00UJPTM4Q Condition: USED (All books in used condition)

No Stock / Cannot Import

Product Description

Condition - Very Good

The item shows wear from consistent use but remains in good condition. It may arrive with damaged packaging or be repackaged.

Sarah du Pisanie Omnibus 11 (Afrikaans Edition)

In Liefde per dosyn moet musiekonderwyseres Christa van Graan teen haar sin op ʼn afgeleë plaas gaan skoolgee. Dis nie die elf seuns vir wie sy klasgee wat haar pla nie, maar eerder die baas van die plaas, baron Von Leipsig, wat haar teen die bors stuit. Sou hy haar ná al die jare onthou? En is hy steeds so ʼn gemene buffel?
In Waar die Suiderkruis hang pak agtienjarige weesmeisie Katrien Kruger die lang, gevaarlike pad Duitswes toe saam met die Liebenberg-gesin aan. Vandat sy vir hulle begin werk het, het die Liebenbergs soos familie geword. Dis net aan Faan, die middelste Liebenberg-seun, wat Katrien nie as ʼn broer wil dink nie. Maar hy het net oë vir Helena Pretorius met haar verfynde afrondingskoolmaniertjies.
In ʼn Vrou vir Herman soek beesboer Herman van Rensburg ʼn vrou soos sy ouboet s’n – Magriet wat sy voete onder hom uitgeslaan het. In die Boland leer hy die jong perde-afrigter Estie ken en geniet haar geselskap, maar dis die toekomstige eienares van die plaas waarop hy tydelik werk kry, Leana met die gesofistikeerde maniertjies en wulpse vroulikheid, wat sy hart wild in sy borskas laat tamboer slaan…

Technical Specifications

Country
USA
Author
Sarah du Pisanie
Binding
Kindle Edition
Edition
1
EISBN
9780624072874
Format
Kindle eBook
Label
Jasmyn
Manufacturer
Jasmyn
NumberOfPages
454
PublicationDate
2015-03-20
Publisher
Jasmyn
ReleaseDate
2015-04-05
Studio
Jasmyn